Description
Ons Makietie in Afrikaans was ’n hoogtepunt van ons jaar, waar ons met ons Bundi Bossers kon spog. Hulle het hard geoefen om hierdie konsert ‘n onvergeetlike geleentheid te maak, nie net vir hulleself nie, maar ook vir almal wat kom kyk het. Hulle het ons almal trots gemaak. Hierdie spesiale video is ‘n kosbare aandenking vir elke Bundi Bosser en sy gesin.
Aangesien die lêergrootte van die video taamlik groot is (7 GB – 1080p FHD), oorweeg dit om die video vanaf ‘n rekenaar af te laai om aflaaityd te verkort en moontlike data koste te verminder.
Hoe lank neem dit om 7 GB af te laai?
- Aflaaispoed: 10 Mbps: Ongeveer 100 minute
- Aflaaispoed: 50 Mbps: Ongeveer 20 minute
- Aflaaispoed: 100 Mbps: Ongeveer 10 minute
- Aflaaispoed: 500 Mbps: Ongeveer 2 minute
- Aflaaispoed: 1 Gbps: Ongeveer 1 minuut

Reviews
There are no reviews yet.