Description
Ons konserte is altyd ’n hoogtepunt van die jaar, waar ons met ons Bundi Bossers kon spog. Hulle het hard geoefen om die konserte ‘n onvergeetlike geleentheid te maak, nie net vir hulleself nie, maar ook vir almal wat kom kyk het. Hulle het ons almal trots gemaak. Hierdie spesiale videos is ‘n kosbare aandenking vir elke Bundi Bosser en sy gesin.
Installeer gerus hierdie gratis “Download Manager“.
Hoe lank neem dit om 7 GB af te laai?
- Aflaaispoed: 10 Mbps: Ongeveer 100 minute
- Aflaaispoed: 50 Mbps: Ongeveer 20 minute
- Aflaaispoed: 100 Mbps: Ongeveer 10 minute
- Aflaaispoed: 500 Mbps: Ongeveer 2 minute
- Aflaaispoed: 1 Gbps: Ongeveer 1 minuut



Reviews
There are no reviews yet.