Bundi Bos Konsert Video 2026

R250,00

Ons konsert digitale opname is nou beskikbaar! Kry jou digitale kopie om die optredes van ons Bundi Bossers vir ewig te bêre.
Category:

Description

Ons Bundi Bossers gaan saam met u op reis deur ‘n wêreld van fantasielande waar daar ontdek sal word dat jy nie groot, sterk, beroemd of belangrik hoef te wees om ’n verskil te maak nie –  soms is dit ’n glimlag, ’n drukkie, ’n helpende hand, ’n vriendelike woord, of sommer net ’n paddatjie wat onverwags op jou pad verskyn.

Aangesien die lêergrootte van die video taamlik groot is (7 GB – 1080p FHD), oorweeg dit om die video vanaf ‘n rekenaar af te laai om aflaaityd te verkort en moontlike data koste te verminder. Installeer gerus hierdie gratis “Download Manager“.
Hoe lank neem dit om 7 GB af te laai?
  • Aflaaispoed: 10 Mbps: Ongeveer 100 minute
  • Aflaaispoed: 50 Mbps: Ongeveer 20 minute
  • Aflaaispoed: 100 Mbps: Ongeveer 10 minute
  • Aflaaispoed: 500 Mbps: Ongeveer 2 minute
  • Aflaaispoed: 1 Gbps: Ongeveer 1 minuut


 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bundi Bos Konsert Video 2026”

Your email address will not be published. Required fields are marked *